
Is jy gereed vir die nuwe Kobus Muller treffer?
Die Suid-Afrikaanse gebore internasionale sanger – Kobus Muller, is terug met nog ‘n splinternuwe vuurwarm Duits getitelde album – Lichterloh. Kobus Muller is die voormalige wenner van die gewilde Suid-Afrikaanse TV-sangkompetisie – ‘Supersterre’, en is tans geteken by Nextereo Records.
“Lichterloh”, wat in Afrikaans beteken: In Vlamme, weerspieël die suiwer en uniek getoonde kant van Kobus Muller se stem uit. Sy veelsydigheid, nederigheid en goeie voorkoms het hom verskeie toekennings en wêreld Continue reading “PERSVERKLARING: Kobus Muller – Lichterloh (November 2018)”